Friday, May 1, 2020

Druppeltjie...

In my volgende lewe will ek n druppeltjie wees
En jy...n brander in die groot oseaan
Dat ek heeldag en heelnag deur my ganse lewe net gaan
En Deur jou 'are' kan vloei en vir altyd in jou bestaan


No comments:

Post a Comment